Ons bied die volgende aan
Laerskool Vissershoek bied baie vir ouers en kinders, en het baie uitgebrei oor die jare.
Buitemuurse aktiwiteite:
- Netbal
- Krieket
- Rugby
- Skaak
- Welsprekendheid
- Landloop
- Atletiek
- Jaarlikse uitstappies
- Baie instappies (professionele aktiwiteite)
- Mini Krieket (Graad R tot 3)
- Bulletjie Rugby (Graad R tot 3)
Ander aktiwiteite:
- Konserte per klas as die tyd ons toelaat
- Mnr en Mej Vissershoek
- Welsprekendheid
- Afrikaanse Kuns vereniging – deelname (Kunswedtryde)
