Welkom by Laerskool Vissershoek



Laerskool Vissershoek is die oudste plaasskool in Gauteng en is gevestig sedert 1891. Ons voertaal is Afrikaans en het een klas per graad vanaf Graad R tot Graad 7. Ons is geleë Halfpad tussen Brits en Pretoria Noord baie naby die R513.

Laerskool Vissershoek is landelik van aard wat beteken ons pomp ons eie water, mens hoor nie motors of geraas nie en die belangrikste: Ons leef REGTIG na aan God se natuur. Hier is nog tarentale, dassies, hase, Jakkalse, blou apies en baie voëls om elke dag gade te slaan.

1891

Gevestig sederd


214

Skoolkinders


16

Personeel